AKKOMODASIE

PAKKET EEN

EPIC

"Epic" Styl Tent vir 1 Persoon
Tent met matras. Jy verskaf jou eie beddegoed.
Geen kaartjies is ingsluit nie.
R500 vir die naweek!

PAKKET TWEE

DIS ALTYD LENTE VIR STUDENTE

"Epic" Styl Tent vir 1 Student
Tent met matras. Jy verskaf jou eie beddegoed.
Fees kaartjies vir Vrydag EN Saterdag.
Vervoer vanaf Stellenbosch tot Malmesbury, Vrydag.
Vervoer vanaf Malmesbury tot Stellenbosch, Sondag oggend.
Al hierdie vir slegs R750!

PAKKET DRIE

GLAMP

Glamping Tent vir 2 Persone
Ingesluit: Reeds opgeslaande tent met 2 Stretchers
Uitgesluit: Beddegoed
Glamp teen R750 vir die hele naweek.

PAKKET VIER

SLAAN OP

Kom slaan jou eie tent op in 'n 5x5m spasie.
Teen slegs R600 vir die naweek!
Beperkte spasie beskikbaar.

PAKKET VYF

PARKEER

Kom parkeer jou karavaan op 'n 9x9m spasie.
Teen slegs R900 vir die naweek!
Beperkte spasie beskikbaar.

PAKKET SES

KOSHUIS 1

R200 per persoon per nag met ontbyt en eie beddegoed.

PAKKET SEWE

KOSHUIS 2

R140 per persoon per nag sonder ontbyt en eie beddegoed